Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » palielie
palielie [boodskap #140755] Wed, 28 December 2022 17:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
palielie
Afbreking: pa•lie•lie


Werkwoord: palielie
Verlede tyd: het gepalielie

Betekenis:
• (ongewoon) Om af te keer; af te weer ('n val, hou, argument, ens.)

Gebruik:
• Sy palielie om nie van die hangbrug af te val nie.

Wisselvorm:
• pampalielie
• pelielie

Sinoniem:
• afkeer
• afskud
• afweer
• keer
• pareer

Vertaling:
Engels: to parry
Nederlands: pareren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buierig
Volgende onderwerp: mistigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:11:05 UTC 2025