Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buierig
buierig [boodskap #140754] Wed, 28 December 2022 14:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buierig
Afbreking: bui•e•rig
Samestelling: buie + rig


Byvoeglike naamwoord: buierig
Vergrotende trap: buieriger
Oortreffende trap: buierigste
Attributief: buierige

Betekenis:
• Wat vinnig van bui (gemoed) verander; vol nukke en grille.
• (metrologie) Met vlae wind en reën.

Gebruik:
• Die kind is geïrriteerd en buierig.
• Dit is warm en die weer is buierig.

Sinoniem:
• befoeterd
• huilerig
• humeurig
• iesegrimmig
• knorrig
• moeilik
• nukkerig
• ontevrede
• onstuimig
• stormagtig

Afgelei:
• buierigheid

Vertaling:
Engels: moody, fickle; showery, whimsical
Nederlands: humeurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belangstel
Volgende onderwerp: palielie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:23:48 UTC 2025