Moldawië [boodskap #140748] |
Tue, 27 December 2022 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moldawië
Afbreking: Mol•da•wi•ë
Pleknaam: Moldawië
Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Europa tussen Roemenië en Oekraïne, amptelike die Republiek Moldowa.
Gebruik:
• Moldawië se hoofstad is Chișinău.
Wisselvorm:
• Moldowa
Afgelei:
• Moldawies (Moldowies)
• Moldawiër (Moldowiër)
Vertaling:
Engels: Moldova
Nederlands: Moldavië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|