sotlik [boodskap #140747] |
Mon, 26 December 2022 16:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sotlik
Afbreking: sot•lik
Samestelling: sot + -lik
Byvoeglike naamwoord: sotlik
Vergrotende trap: sotliker
Oortreffende trap: sotlikste
Attributief: sotlike
Partitief: sotliks
Betekenis:
• Dom en dwaas.
Gebruik:
• Kan 'n mens so sotlik wees?
Sinoniem:
• absurd
• dwaas
• gek
• idioties
• mal
• onnosel
• onverstandig
Afgelei:
• sotlikheid
Vertaling:
Engels: silly, crazy
Nederlands: dom, zot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|