Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Slowaak
Slowaak [boodskap #140745] Mon, 26 December 2022 09:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Slowaak
Afbreking: Slo•waak


Selfstandige naamwoord: Slowaak
Meervoud: Slowake

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Slowakye, 'n land in Sentraal-Europa.

Gebruik:
• 'n Slowaak het die kompetisie gewen.

Verwant:
• Slowakye
• Slowaaks

Vertaling:
Engels: Slovak, Slovakian
Nederlands: Slowaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Slowakye
Volgende onderwerp: segment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:39:20 UTC 2025