Sweeds [boodskap #140736] |
Mon, 26 December 2022 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sweeds
Afbreking: Sweeds
Uitspraak: /sviə̯ts/, /sʋiə̯ts/
Selfstandige naamwoord: Sweeds
Meervoud: –
Betekenis:
• Die amptelike taal van Swede en een van die amptelike tale Finland.
Gebruik:
• Sweeds is 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 9 miljoen sprekers.
Vertaling:
Engels: Swedish
Nederlands: Zweeds
Byvoeglike naamwoord: Sweeds
Attributief: Sweedse
Betekenis:
• Met betrekking tot die land Swede, of sy mense, die Swede.
Gebruik:
• Ek hou van Sweedse sjokolade.
Verwant:
• Swede
• Sweed
Vertaling:
Engels: Swedish
Nederlands: Zweeds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|