Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekort
tekort [boodskap #140734] Mon, 26 December 2022 07:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tekort
Afbreking: te•kort


Selfstandige naamwoord: tekort
Meervoud: tekorte
Verkleinwoord: tekortjie
Meervoud van verkleining: tekortjies

Betekenis:
• Iets waarvan daar te min is. 'n Ontbrekende hoeveelheid.

Gebruik:
• Daar is 'n tekort aan melkpoeier vir babas.

Sinoniem:
• armoede
• behoeftigheid
• gebrek
• karigheid
• leemte
• skaarsheid
• skaarste

Antoniem:
• oorvloed
• surplus

Hiponiem:
• arbeidtekort
• arbeidstekort
• begrotingstekort
• handelstekort
• kapitaaltekort
• kastekort
• mineraaltekort
• personeeltekort
• voedseltekort
• woningtekort

Afgelei:
• tekortkoming
• tekortsiekte
• tekortskiet

Vertaling:
Engels: lack, deficit, deficiency, shortage
Nederlands: tekort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vogmaat
Volgende onderwerp: Letland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:11:55 UTC 2025