Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Madagaskar
Madagaskar [boodskap #140715] Sat, 24 December 2022 12:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Madagaskar.
Kaart van Madagaskar.
Vlag van Madagaskar.
Vlag van Madagaskar.
Madagaskar
Afbreking: Ma•da•gas•kar


Pleknaam: Madagaskar

Betekenis:
• 'n Land en eiland in die Indiese Oseaan net oos van suidelike Afrika.

Gebruik:
Madagaskar lê teenoor Mosambiek, net suidoos van die Comore-eilande en Mayotte, en wes van Mauritius en Réunion.

Verwant
• Madagassies
• Malgassies

Vertaling:
Engels: Madagascar
Nederlands: Madagaskar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Swaziland
Volgende onderwerp: Swazilander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:47:08 UTC 2025