Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mauritius
Mauritius [boodskap #140711] Sa, 24 Desember 2022 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Mauritius.
Kaart van Mauritius.
Vlag van Mauritius.
Vlag van Mauritius.
Mauritius
Afbreking: Mau•ri•ti•us


Pleknaam: Mauritius

Betekenis:
• 'n Land en eiland in die Indiese Oseaan.

Gebruik:
• Port Louis is die hoofstad en grootste stad van Mauritius.

Verwant:
• Mauritiaan (persoon)
• Mauritiaans (b.nw)

Vertaling:
Engels: Mauritius
Nederlands: Mauritius

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleuel
Volgende onderwerp: Ghana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 15:57:23 MGT 2024