Angolees [boodskap #140707] |
Sat, 24 December 2022 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Angolees
Afbreking: An•go•lees
Selfstandige naamwoord: Angolees
Meervoud: Angolese
Verkleinwoord: Angolesie
Meervoud van verkleining: Angolesies
Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Angola, 'n land in die suidweste van Afrika.
Gebruik:
• 'n Angolees het in die aanval gesterf.
Vertaling:
Engels: Angolan
Nederlands: Angolees, Angolaan
Byvoeglike naamwoord: Angolees
Attributief: Angolese
Betekenis:
• Wat op die land Angola betrekking het.
Gebruik:
• Die Angolese Burgeroorlog het van 1975 tot 2002 geduur.
Vertaling:
Engels: Angolan
Nederlands: Angolees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|