geskape [boodskap #140704] |
Vr, 23 Desember 2022 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geskape
Afbreking: ge•ska•pe
Werkwoord: skep
Verlede tyd: het geskep, het geskape
Betekenis:
• Verlede tyd van skep (gemaak, laat ontstaan).
Gebruik:
• En God het die mens geskape na sy beeld. [Genesis 1:27]
Wisselvorm:
• geskep
Afgelei:
• geskapene
• welgeskape
Vertaling:
Engels: created
Nederlands: geschapen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|