uitstap [boodskap #140703] |
Fri, 23 December 2022 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstap
Afbreking: uit•stap
Samestelling: uit + stap
Werkwoord: stap uit, uitstap
Verlede tyd: het uitgestap
Betekenis:
• Om na buite te beweeg.
Gebruik:
• Maak die deur toe as jy uitstap.
Sinoniem:
• uitgaan
• uitklim
• uitloop
• uitmarsjeer
Antoniem:
• instap
Afgelei:
• uitstapper
• uitstappery
• uitstappie
Vertaling:
Engels: to walk out, step out, exit
Nederlands: uitstappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|