Zambiër [boodskap #140699] |
Vr, 23 Desember 2022 16:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zambiër
Afbreking: Zam•bi•ër
Samestelling: Zambië + -er
Uitspraak: /ˈsɑmbijər/, /ˈzɑmbijər/
Selfstandige naamwoord: Zambiër
Meervoud: Zambiërs
Verkleinwoord: Zambiërtjie
Meervoud van verkleining: Zambiërtjies
Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Zambië, 'n land in die noorde van Suider-Afrika.
Gebruik:
• 'n Zambiër het in die aanval gesterf.
Verwant:
• Zambië
• Zambies
Vertaling:
Engels: Zambian
Nederlands: Zambiaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|