Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tanzanië
Tanzanië [boodskap #140698] Fri, 23 December 2022 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Tanzanië.
Kaart van Tanzanië.
Tanzanië se vlag.
Tanzanië se vlag.
Tanzanië
Afbreking: Tan•za•ni•ë
Uitspraak: /ˌtɑnˈzɑːniə/


Pleknaam: Tanzanië

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Verenigde Republiek van Tanzanië.

Gebruik:
Tanzanië grens aan die Demokratiese Republiek van die Kongo, Rwanda, Burundi, Uganda, Kenia, Mosambiek, Malawi, Zambië en die Indiese Oseaan.

Verwant:
• Tanzaniër
• Tanzanies

Vertaling:
Engels: Tanzania
Nederlands: Tanzania

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tanzaniër
Volgende onderwerp: Zambiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:01:05 UTC 2025