Tanzaniër [boodskap #140697] |
Vr, 23 Desember 2022 15:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tanzaniër
Afbreking: Tan•za•ni•ër
Samestelling: Tanzanië + -er
Selfstandige naamwoord: Tanzaniër
Meervoud: Tanzaniërs
Verkleinwoord: Tanzaniërtjie
Meervoud van verkleining: Tanzaniërtjies
Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Tanzanië, 'n land in Oos-Afrika.
Gebruik:
• 'n Tanzaniër het in die aanval gesterf.
Verwant:
• Tanzanië
• Tanzanies
Vertaling:
Engels: Tanzanian
Nederlands: Tanzaniaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|