dokgeld [boodskap #140691] |
Fri, 23 December 2022 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dokgeld
Afbreking: dok•geld
Samestelling: dok + geld
Selfstandige naamwoord: dokgeld
Meervoud: dokgelde
Betekenis:
• Fooi wat gehef word om 'n vaartuig in 'n hawe te dok (vas te meer) en die werf te gebruik.
Gebruik:
• Selfs al gebruik jy nie jou boot nie, kan die dokgeld, onderhoudskoste, versekeringspremies ophoop.
Sinoniem:
• hawegeld
• vasmeerfooi
• vasmeergeld
Vertaling:
Engels: port dues, dock charges, dockage, pierage
Nederlands: havengeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|