Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getyhawe
getyhawe [boodskap #140690] Fri, 23 December 2022 09:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
getyhawe
Afbreking: ge•ty•hawe
Samestelling: gety + hawe


Selfstandige naamwoord: getyhawe
Meervoud: getyhawens

Betekenis:
• 'n Hawe wat slegs met hoogwater vir vaartuie toeganklik is.

Gebruik:
• Bote kan die getyhawe slegs met hoogwater binnekom of verlaat.

Sinoniem:
• tyhawe
• vloedhawe

Vertaling:
Engels: tidal harbour, tidal basin
Nederlands: getijdehaven, vloedhaven, tijhaven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parmantigheid
Volgende onderwerp: dokgeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:41:35 UTC 2025