parmantigheid [boodskap #140689] |
Fri, 23 December 2022 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parmantigheid
Afbreking: par•man•tig•heid
Samestelling: parmantig + -heid
Selfstandige naamwoord: parmantigheid
Meervoud: parmantighede
Betekenis:
• Die hoedanigheid of graad van parmantig wees. Hoe parmantig iets of iemand is.
Gebruik:
• Ek wonder waar sy haar parmantigheid vandaan kry?
Sinoniem:
• astrantheid
• bitsigheid
• vrypostigheid
Vertaling:
Engels: cheekiness, perkiness
Nederlands: parmantigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|