hawestad [boodskap #140687] |
Fri, 23 December 2022 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hawestad
Afbreking: ha•we•stad
Samestelling: hawe + stad
Selfstandige naamwoord: hawestad
Meervoud: hawestede
Betekenis:
• 'n Stad met 'n hawe waar skepe kan vasmeer.
Gebruik:
• Kaapstad is 'n hawestad, so ook is Durban en Port Elizabeth.
Sinoniem:
• seestad
Vertaling:
Engels: port city, harbour town
Nederlands: havenstad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|