karbied [boodskap #140686] |
Fri, 23 December 2022 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karbied
Afbreking: kar•bied
Selfstandige naamwoord: karbied, karbide
Meervoud: karbiede, karbides
Betekenis:
• Die verbinding van koolstof met 'n metaal.
Gebruik:
• 'n Karbied van kalsium vorm 'n brandbare gas as dit met water in aanraking kom, terwyl 'n karbied van titanium gebruik word om boorpunte hard te maak.
Wisselvorm:
• karbide
Hiponiem:
• aluminiumkarbied
• kalsiumkarbied
• ysterkarbied
• wolframkarbied
Afgelei:
• karbiedgas
• karbiedlamp
• karbiedlantern
Vertaling:
Engels: carbide
Nederlands: carbide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|