Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toetrek
toetrek [boodskap #140683] Thu, 22 December 2022 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toetrek
Afbreking: toe•trek
Samestelling: toe + trek


Werkwoord: trek toe, toetrek
Verlede tyd: het toegetrek

Betekenis:
• Om aan iets te trek om dit te af te sluit of toe te maak.
• Om bewolk/betrokke te word.

Gebruik:
• Sy wil die gordyn toetrek. Hy het die deur toegetrek. My bors trek toe.
• Die wind is koud en die lug is toegetrek.

Spreekwoord:
• Dit laat my keel toetrek. [Dit maak my benoud.]

Antoniem:
• ooptrek

Vertaling:
Engels: to close by pulling; to become overcast
Nederlands: toetrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proewer
Volgende onderwerp: skepping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:07:29 UTC 2025