mengelslaai [boodskap #140678] |
Wed, 21 December 2022 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mengelslaai
Afbreking: men•gel•slaai
Samestelling: mengel + slaai
Selfstandige naamwoord: mengelslaai
Meervoud: mengelslaaie
Verkleinwoord: mengelslaaitjie
Meervoud van verkleining: mengelslaaitjies
Betekenis:
• 'n Slaai wat uit 'n mengsel van verskillende bestanddele bestaan.
Gebruik:
• Sy haal komkommer en twee tamaties uit die yskas om 'n mengelslaai te maak.
Vertaling:
Engels: mixed salad
Nederlands: gemengde salade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|