maatstaf [boodskap #140677] |
Wed, 21 December 2022 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maatstaf
Afbreking: maat•staf
Samestelling: maat + staf
Selfstandige naamwoord: maatstaf
Meervoud: maatstawe, maatstawwe
Verkleinwoord: maatstaffie
Meervoud van verkleining: maatstaffies
Betekenis:
• Iets waaraan iets anders gemeet word.
Gebruik:
• Geld is nie 'n maatstaf vir geluk nie.
Sinoniem:
• aanwyser
• kriterium
• maatstok
• norm
• peil
• rigsnoer
• skaal
• standaard
• toets
Vertaling:
Engels: yardstick, measure, scale; standard, criterium
Nederlands: maatstaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|