Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wroeg
wroeg [boodskap #140674] Wo., 21 Desember 2022 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wroeg
Afbreking: wroeg


Werkwoord: wroeg
Verlede tyd: het gewroeg

Betekenis:
• Om in innerlike stryd te wees.

Gebruik:
• Die ma wroeg oor of sy haar misdadige kind by die polisie moet aangee.

Sinoniem:
• stoei
• stry
• verwyt
• worstel

Afgelei:
• wroeging

Vertaling:
Engels: to worry, struggle
Nederlands: wroegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hin
Volgende onderwerp: hovaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:13:24 UTC 2025