hin [boodskap #140673] |
Wo, 21 Desember 2022 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hin
Afbreking: hin
Selfstandige naamwoord: hin
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Bybelse inhoudsmaat vir vloeistof, ongeveer 3,8 liter.
Gebruik:
• Julle moet 'n regte weegskaal hê, regte weegstene, 'n regte efa en 'n regte hin. [Levitikus 19:36]
Vertaling:
Engels: hin
Nederlands: hin
Nota:
• Kom 22 keer in die Bybel voor: Eksodus 29:40, Levitikus 19:36, Numeri 15:4 en Esegiël 4:11.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|