efa [boodskap #140672] |
Wed, 21 December 2022 07:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
efa
Afbreking: e•fa
Selfstandige naamwoord: efa
Meervoud: efas
Betekenis:
• 'n Bybelse inhoudsmaat vir droë ware, ongeveer 8 gallon of 36 liter.
Gebruik:
• Julle moet 'n regte weegskaal hê, regte weegstene, 'n regte efa en 'n regte hin. [Levitikus 19:36]
Vertaling:
Engels: ephah
Nederlands: efa
Nota:
• Kom 44 keer in die Bybel voor: Eksodus 16:36, Levitikus 5:11, Numeri 5:15, Deuteronomium 25:14, Rigters 6:19, 1 Samuel 1:24, Jesaja 5:10, Esegiël 45:10, Amos 8:5, Miga 6:10, Sagaria 5:6, Spreuke 20:10 en Rut 2:17.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|