gallon [boodskap #140671] |
Wed, 21 December 2022 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gallon
Afbreking: gal•lon
Selfstandige naamwoord: gallon
Meervoud: gallons
Betekenis:
• 'n Maateenheid vir volume, ongeveer vier liter.
Gebruik:
• Ná die wedloop het die perd 'n gallon water gedrink.
Wisselvorm:
• gelling
Afkorting:
• g.
• gall.
Vertaling:
Engels: gallon
Nederlands: gallon
Nota:
• Moenie "gallon" met "galon" (klereversiering) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|