Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaaiblaar
slaaiblaar [boodskap #140668] Mon, 19 December 2022 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaaiblaar
Afbreking: slaai•blaar
Samestelling: slaai + blaar


Selfstandige naamwoord: slaaiblaar
Meervoud: slaaiblare
Verkleinwoord: slaaiblaartjie
Meervoud van verkleining: slaaiblaartjies

Betekenis:
• 'n Enkele, eetbare blaar van 'n slaaiplant (blaarslaai).

Gebruik:
• Sit 'n slaaiblaar en 'n sny tamatie op elke hamburger.

Vertaling:
Engels: lettuce leaf
Nederlands: slablad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dissiplineer
Volgende onderwerp: katot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:27:57 UTC 2025