dissiplineer [boodskap #140667] |
Mon, 19 December 2022 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dissiplineer
Afbreking: dis•si•pli•neer
Werkwoord: dissiplineer
Verlede tyd: het gedissiplineer
Betekenis:
• Om dissipline toe te pas; seker maak dat daar by die reëls en regulasie gehou word.
Gebruik:
• Ouers moet hulle kinders in liefde dissiplineer.
Sinoniem:
• bestraf
• bedwing
• kasty
• onderwerp
• reguleer
• straf
• tug
• tugtig
Vertaling:
Engels: to discipline, punish, sanction
Nederlands: disciplineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|