Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prosesseer
prosesseer [boodskap #140666] Mon, 19 December 2022 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prosesseer
Afbreking: pro•ses•seer


Werkwoord: prosesseer
Verlede tyd: het geprosesseer

Betekenis:
• Om 'n proses te volg om 'n taak te voltooi.

Gebruik:
• Hoe moet 'n mens se brein al die inligting prosesseer?

Sinoniem:
• afhandel
• deurwerk
• omsit
• omskep
• omwerk
• verwerk

afgelei:
• prosesseerder
• prosessering

Vertaling:
Engels: to process
Nederlands: verwerken, afhandelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bleekblou
Volgende onderwerp: dissiplineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:33:46 UTC 2025