bleekblou [boodskap #140665] |
Sun, 18 December 2022 16:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bleekblou
Afbreking: bleek•blou
Samestelling: bleek + blou
Byvoeglike naamwoord: bleekblou
Attributief: bleekbloue
Betekenis:
• 'n Ligte, vaal skakering van blou.
Gebruik:
• Die uitspansel hang bleekblou oor die aarde, soos oumensoë wat die laaste tye van herfs weemoedig vaarwel groet. [Gerhard Verdoorn]
Sinoniem:
• bleekblou
• ligblou
• vaalblou
Vertaling:
Engels: pale blue
Nederlands: bleekblauw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|