Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koersloos
koersloos [boodskap #140664] Sun, 18 December 2022 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koersloos
Afbreking: koers•loos
Samestelling: koers + -loos


Byvoeglike naamwoord: koersloos
Attributief: koerslose

Betekenis:
• Sonder duidelike rigting/koers, soms figuurlik, sonder doel.

Gebruik:
• Die boot dobber koersloos in die see rond.

Sinoniem:
• doelloos
• rigtingloos

Antoniem:
• koersvas

Afgelei:
• koersloosheid

Vertaling:
Engels: without direction/course
Nederlands: zonder koers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skouerkleed
Volgende onderwerp: bleekblou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:26:35 UTC 2025