Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouerkleed
skouerkleed [boodskap #140663] Sun, 18 December 2022 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouerkleed
Afbreking: skou•er•kleed
Samestelling: skouer + kleed


Selfstandige naamwoord: skouerkleed
Meervoud: skouerklede

Betekenis:
• Lap wat om die skouer gedra word.

Gebruik:
• Vat die klere en trek vir Aäron die priesterklere, die skouerkleed, die mantel wat saam met die skouerkleed gedra word, en die borssak aan. [Eksodus 29:5]

Sinoniem:
• skapulier
• skouerlap

Hiponiem:
• efod
• mantel
• toga

Vertaling:
Engels: scapulary
Nederlands: schouderkleed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preserveer
Volgende onderwerp: koersloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:21:23 UTC 2025