Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » preserveer
preserveer [boodskap #140662] Sat, 17 December 2022 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
preserveer
Afbreking: pre•ser•veer


Werkwoord: preserveer
Verlede tyd: het gepreserveer

Betekenis:
• Om teen bederf en verrotting te beskerm.

Gebruik:
• 'n Mens kan vis preserveer deur dit met sout in te vryf en in die son te droog.

Afgelei:
• preserveermiddel

Sinoniem:
• beskerm
• bewaar
• konserveer

Afgelei:
• preservering

Verwant:
• balsem
• bevries
• inlê
• inmaak
• mummifiseer
• verkoel

Vertaling:
Engels: to preserve
Nederlands: preserveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigaar
Volgende onderwerp: skouerkleed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:43:46 UTC 2025