sigaar [boodskap #140661] |
Sat, 17 December 2022 17:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigaar
Afbreking: si•gaar
Selfstandige naamwoord: sigaar
Meervoud: sigare
Verkleinwoord: sigaartjie
Meervoud van verkleining: sigaartjies
Betekenis:
• 'n Rol tabak wat met 'n dekblaar oortrek is, reg om gerook te word.
Gebruik:
• Dit neem langer om 'n sigaar as 'n sigaret te rook en sigare is ook minder skadelik vir die longe.
Hiponiem:
• havana
• havanasigaar
• manilla
• manillasigaar
• seroet
• seroetsigaar
Hiperoniem:
• rookgoed
Afgelei:
• sigaaras
• sigaardoos
• sigaarfabriek
• sigaarhandel
• sigaarhandelaar
• sigaarkissie
• sigaarkoker
• sigaarroker
• sigaarrook
• sigaarskêrtjie
• sigaarstompie
• sigaarvormig
• sigaarwinkel
Verwant:
• pyp
• sigaret
• zol
Vertaling:
Engels: cigar
Nederlands: sigaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|