Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biduur
biduur [boodskap #140659] Sat, 17 December 2022 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
biduur
Afbreking: bid•uur
Samestelling: bid + uur


Selfstandige naamwoord: biduur
Meervoud: bidure
Verkleinwoord: biduurtjie
Meervoud van verkleining: biduurtjies

Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir gebed, of 'n spesifieke tyd waartydens 'n mens bid.

Gebruik:
• Een van die ouderlinge sal die biduur lei.

Sinoniem:
• bedestond
• bidstond
• gebedebyeenkoms
• gebedsbyeenkoms

Afgelei:
• pinksterbiduur
• biduurganger
• wyksbiduur

Vertaling:
Engels: prayer meeting
Nederlands: biduur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleet
Volgende onderwerp: diskonteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:28:48 UTC 2025