pleet [boodskap #140658] |
Sa, 17 Desember 2022 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pleet
Afbreking: pleet
Selfstandige naamwoord: pleet
Meervoud: –
Betekenis:
• Geplateerde metaal. Metaal wat met lagie edelmetaal (soos goud, silwer of platinum) bedek is.
Gebruik:
• Is die silwerware waarmee jy so spog nie dalk goedkoop pleet nie?
Afgelei:
• pleetsilwer
• pleetwerk
• silwerpleet
• verpleet
Vertaling:
Engels: plate (plated)
Nederlands: pleet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|