Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mymer
mymer [boodskap #140657] Fri, 16 December 2022 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mymer
Afbreking: my•mer


Werkwoord: mymer
Verlede tyd: het gemymer

Betekenis:
• Om in jou eie gedagtes verlore te wees; met heimwee aan dinge dink.

Gebruik:
• Hy sit onder 'n boom en mymer oor hoe anders sy lewe kon gewees het.

Sinoniem:
• bepeins
• dagdroom
• dink
• dommel
• droom
• fantaseer
• nadink
• oordink
• peins
• sug

Afgelei:
• bemymer
• mymeraar
• mymerend
• mymering
• mymerpraat
• mymery

Vertaling:
Engels: to brood, muse, ponder, dream, meditate, be lost in thought
Nederlands: mijmeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoelneuker
Volgende onderwerp: pleet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:42:49 UTC 2025