smoelneuker [boodskap #140656] |
Sat, 10 December 2022 15:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smoelneuker
Afbreking: smoel•neu•ker
Samestelling: smoel + neuker
Selfstandige naamwoord: smoelneuker
Meervoud: smoelneukers
Verkleinwoord: smoelneukertjie
Meervoud van verkleining: smoelneukertjies
Betekenis:
• Swingel (hout met draadlus) aan 'n hekpaal, waarmee 'n konsertina- of draadhek toegemaak word.
Gebruik:
• Pasop dat die plaashek se smoelneuker jou nie in die tande tref nie!
Sinoniem:
• bekslaner
• bekneuker
• borsneuker
• smoelslaner
Vertaling:
Engels: cattle gate latch
Nederlands: veerslot van een boerderijhek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|