lekkerte [boodskap #140653] |
Thu, 08 December 2022 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lekkerte
Afbreking: lek•ker•te
Samestelling: lekker + -te
Selfstandige naamwoord: lekkerte
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand/hoedanigheid van lekker wees.
Gebruik:
• Die hond swaai sy stert van pure lekkerte.
Sinoniem:
• aangenaamheid
• behaaglikheid
• genieting
• heerlikheid
• lekkerheid
• plesierigheid
Vertaling:
Engels: enjoyment, pleasure
Nederlands: lekkerte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|