Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweerlik
sweerlik [boodskap #140652] Wed, 07 December 2022 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sweerlik
Afbreking: sweer•lik
Samestelling: sweer + -lik


Byvoeglike naamwoord: sweerlik
Attributief: sweerlike
Partitief: sweerliks

Betekenis:
• (informeel) Waarop 'n mens kan sweer; wat sonder twyfel waar is.

Gebruik:
• Sy is sweerlik die mooiste meisie in graad 12.

Sinoniem:
• beslis
• inderdaad
• sekerlik
• voorwaar
• waarlik
• werklik
• wragtig

Vertaling:
Engels: surely, certainly, without a doubt
Nederlands: zonder twijfel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerman
Volgende onderwerp: lekkerte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:22:58 UTC 2025