annekseer [boodskap #140649] |
Mon, 05 December 2022 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
annekseer
Afbreking: an•nek•seer
Werkwoord: annekseer
Verlede tyd: het geannekseer
Betekenis:
• Om jouself iets toe te eien; met mag in besit neem.
Gebruik:
• Rusland annekseer die Krim in 2014.
Sinoniem:
• aanheg
• inlyf
• oorneem
Verwant:
• anneksasie
• anneksering
Vertaling:
Engels: to annex; take by force
Nederlands: annexeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|