Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mondelings
mondelings [boodskap #140645] Mon, 05 December 2022 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mondelings
Afbreking: mon•de•lings
Samestelling: mond + -e- + ling + -s


Byvoeglike naamwoord: mondelings
Attributief: mondelingse

Betekenis:
• Met die mond; via die gesproke woord.

Gebruik:
• Jy kan die eksamen mondelings aflê.

Sinoniem:
• verbaal

Antoniem:
• skriftelik

Vertaling:
Engels: oral
Nederlands: mondelings

Nota:
• Mondelings is die partitief van "mondeling".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbroei
Volgende onderwerp: annekseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:28:21 UTC 2025