Gesinsdag [boodskap #140642] |
Sun, 04 December 2022 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gesinsdag
Afbreking: Ge•sins•dag
Samestelling: Gesin + -s- + dag
Selfstandige naamwoord: Gesinsdag
Meervoud: Gesinsdae
Verkleinwoord: Gesinsdaggie
Meervoud van verkleining: Gesinsdaggies
Betekenis:
• Die Maandag ná Paasfees.
Gebruik:
• Gesinsdag word algemeen in Christelike lande as 'n openbare vakansiedag waargeneem.
Sinoniem:
• Paasmaandag
• Tweede Paasdag
Vertaling:
Engels: Easter Monday
Nederlands: paasmaandag, tweede paasdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|