meervoudig [boodskap #140641] |
Fri, 02 December 2022 13:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meervoudig
Afbreking: meer•vou•dig
Samestelling: meervoud + -ig
Byvoeglike naamwoord: meervoudig
Vergrotende trap: meervoudiger
Oortreffende trap: meervoudigste
Attributief: meervoudige
Partitief: meervoudigs
Betekenis:
• Waarvan daar meer as een is; wat in meer as een deel of vorm bestaan.
Gebruik:
• Ons verwagting is meervoudig beloon en oortref.
Sinoniem:
• legio
• pluralisties
• saamgesteld
• talryk
• veelvoudig
• veelvuldig
• velerlei
Antoniem:
• enkelvoudig
Afgelei:
• meervoudigheid
Vertaling:
Engels: plural, multiple
Nederlands: meervoudig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|