produktief [boodskap #140640] |
Fri, 02 December 2022 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
produktief
Afbreking: pro•duk•tief
Byvoeglike naamwoord: produktief
Vergrotende trap: produktiewer
Oortreffende trap: produktiefste
Attributief: produktiewe
Partitief: produktiefs
Betekenis:
• Wat hard en fluks werk.
• Wat goeie produksie lewer; vrugte afwerp.
Gebruik:
• As jy meer produktief was, sou jy 'n groter bonus gekry het.
• Dit was 'n produktiewe dag gewees.
Sinoniem:
• fluks
• hardwerkend
• vlytig
• doeltreffend
• effektief
• ekonomies
• lonend
• nuttig
• voordelig
• vrugbaar
• vrugdraend
• winsgewend
Antoniem:
• onproduktief
• kontraproduktief
• teenproduktief
Vertaling:
Engels: productive, yielding
Nederlands: productief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|