roetine [boodskap #140636] |
Wed, 30 November 2022 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roetine
Afbreking: roe•ti•ne
Selfstandige naamwoord: roetine
Meervoud: roetines
Verkleinwoord: roetinetjie
Meervoud van verkleining: roetinetjies
Betekenis:
• Iets wat uit gewoonte by herhaling gedoen word.
• (rekenaars) 'n Stel institusies wat 'n spesifieke taak verrig.
Gebruik:
• Die meeste mense is in 'n daaglikse roetine vasgeval.
• Die roetine moet ontfout word.
Sinoniem:
• sleur
• prosedure
Hiponiem:
• kantoorroetine
• klasroetine
• subroetine
Afgelei:
• roetinebasis
• roetinebesoek
• roetinebesluit
• roetinemetodes
• roetinewerk
Vertaling:
Engels: routine
Nederlands: routine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|