Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verklee
verklee [boodskap #140634] Wed, 30 November 2022 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verklee
Afbreking: ver•klee
Samestelling: ver- + klee


Werkwoord: verklee
Verlede tyd: het verklee
Teenwoordige deelwoord: verkleding
Verlede deelwoord: verkleed, verkleede

Betekenis:
• Om ander klere aan te trek.

Gebruik:
• As u die rok wil aanpas kan u in die aantrekhokkie verklee.

sinoniem:
• aantrek
• verveer

Vertaling:
Engels: to change clothes
Nederlands: verkleden, omkleden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katapult
Volgende onderwerp: opstop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:56:51 UTC 2025