Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoffeer
stoffeer [boodskap #140632] Tue, 29 November 2022 12:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoffeer
Afbreking: stof•feer


Werkwoord: stoffeer
Verlede tyd: het gestoffeer

Betekenis:
• Om meubels met materiaal oor te trek.

Gebruik:
• Met watter materiaal kan ons die stoel vir u stoffeer?

Sinoniem:
• beklee

Verwant:
• stoffeerder
• stoffeerdery
• stoffeerwerk
• stoffering

Vertaling:
Engels: to upholster
Nederlands: stofferen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invorderaar
Volgende onderwerp: katapult
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:13:37 UTC 2025