Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invorderaar
invorderaar [boodskap #140631] Tue, 29 November 2022 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
invorderaar
Afbreking: in•vor•de•raar
Samestelling: invorder + -aar


Selfstandige naamwoord: invorderaar
Meervoud: invorderaars
Verkleinwoord: invorderaartjie
Meervoud van verkleining: invorderaartjies

Betekenis:
• Iemand wat iets invorder/kollekteerder/opeis.

Gebruik:
• Indien u nie die rekening binne 90 dae vereffen nie, sal u rekening aan 'n invorderaar oorgegee word.

Sinoniem:
• eiser
• gaarder
• kollekteerder

Afgelei:
• huurinvorderaar
• skuldinvorderaar

Vertaling:
Engels: collector
Nederlands: invorderaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simfonie-orkes
Volgende onderwerp: stoffeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:08:17 UTC 2025